TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Rugkloppery s.nw. Handeling van iemand op die rug te klop, gewoonlik as teken van goedkeuring, gelukwensing of gerusstelling, dikwels op ’n enigsins geveinsde manier:
Dit (winste) sal nie behaal word deur mooi stories, rugkloppery of uitgerekte “sake-etes” met allerhande vrolikheid nie (Tegniek, Jan. 1971, 2).
Sy (die Britse koningin) is hier (in S.A.) vir die onderlinge rugkloppery en selfbewondering wat bekend staan as die Statebondskonferensie (Rapport, 7 Nov. 1999, 23).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'