TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
ontbyt s.nw. Maaltyd in die oggend. Uit Nederlands ontbijt. Die tweede lid van ontbijt, nl. bijt, hou verband met biten "om te byt", en ontbijt beteken "begin byt".
brekfis s.nw. Ontbyt. Verafrikaanste vorm van Engels breakfast (1463).
Engels breakfast beteken “to break your fast” omdat ontbyt die maaltyd is waarmee jy jou vas in die oggend verbreek.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'