OUDTSHOORN NUUS - ‘n Groep ontevrede munisipale werkers het vanoggend as deel van ‘n protesaksie buitebande voor die munisipale depot in Dassieweg aan die brand gesteek.
Geen voertuie kon dié perseel verlaat of betree nie.
Volgens een van die werkers wag hulle glo vir die munisipale bestuurder en hul unieverteenwoordiger voordat hulle redes vir die protesaksie aan die Oudtshoorn Courant sal verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Oudshoorn, Klein Karoo nuus'