KLEIN KAROO NUUS - Stuur asseblief alle dagboekinskrywings na ocsmalls@groupeditors.co.za. Merk e-pos DAGBOEK.
Alle inskrywings moet teen Maandae 12:00 gestuur word.
22 Januarie - 22 Februarie:
De Krans Hanepoot pluk. Kom kuier saam met ons onder die wingerd prieël en pluk jou eie Hanepoot-druiwe. Koste slegs R9.50 p/kg. Kontak: 0442133314.
14 Februarie:
Laerskool Laurus bied aan Kom Ons Dans om 18:00 Valentynsdans en steak ete. Laerskool Laurus- Olivea saal R150 p/p. Geen kroeg eie drinkgoed word toegelaat. Kaartjies kontak Franz 073 074 1497 of Jossie 076 327 2084.
15 February:
ACT (Animal Care Team) AJV om 9:30 Catz Coffee Shop Langenhovenweg, Oudtshoorn. Kontak: Vanessa 082 927 7276 / Lee-Ann: 083 334 0172.
15 Februarie:
Valentyns Proe-aand NG De Rust kerksaal om 19:00. Vol R150 en Laerskool kinders R75. Kontantkroeg. 7 vleisgeregte, 30 soorte slaai basaarpoeding en broodtafel. Kontak 082 854 3615 / 084 403 3400.
18 February:
The PDSA will be in town in St Savior street at 12:00 till 13:00.
25 February:
The PDSA will be in town in St Savior street at 12:00 till 13:00.
29 Februarie:
NG Kerk Oudtshoorn- Suid hou Dankfeesbasaar in die kerksaal om 10:00. Etekaartjies Gebraaide hoenderboudjie met dy 2 slaaie en broodjie @ R50 en Skaapbredie met stampmielies R60. Kaartjies by kerkkantoor 044 279 1900.
29 Februarie:
Vers en Musiek - Die Jaar toe Pa… Gesprek en voorlesing deur Hannes Visser en musiek deur Marisca Rain. Rooi Dankie Restaurant, De Rust R50 p/p (sluit in tee/koffie en muffin/broodjie. Kontak Brende 082 359 5051 of Corné 082 936 0855.
29 Februarie:
Kansa Shavathon. Kom ondersteun Kansa deur jou hare af te skeer of te laat kleur by Spar in Voortrekkerweg en Pam Golding oorkant die museum in Baron van Reedestraat om 09:00. Kontak Adri Odendaal: 044 874 4824 of 072 133 0444 vir navrae en verdere inligting.
02 Maart:
Willem Botha & Leah tree op by Langenhoven Gimnasium Oudtshoorn R100 volwassene en R80 skoliere. Besprekings 044 272 2151.
05 Maart:
Langenhoven Gimnasium se ope dag. Kontak 044 272 2151
06 Maart:
Hoër Meisieskool "Old Girls" van St 6 tot St 10 kuieroggend. As jy net tot St 8 daar was, is jy ook welkom. Enchanted St Johnstraar om 9:30. Kontak Hazel 082 651 8037 / Marie 076 537 3036.
6 March:
Round Table – Chicken Braai @ Round Table 33 Club house Van der Riet Street – 19:00 price R120 p/p, children half price & smaller portion. Tickets at Supa Quick. Contact 082 414 9937.
10 March:
The PDSA will be in town in St Savior street at 12:00 till 13:00.
13 Maart:
Eljada Nasorg bied aan Polka Dot and Stripes with a Mask Dance om 18:30 by Rolbalsaal R65 p/p. Kontak Susan 072 954 1350.
17 March:
The PDSA will be in town in St Savior street at 12:00 till 13:00.
24 March:
The PDSA will be in town in St Savior street at 12:00 till 13:00.
23 - 29 Maart:
Klein Karoo Nasionale Kunstefees te Oudtshoorn. Kontak Kunste Onbeperk 044 203 8600.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'