OUDTSHOORN NUUS - ‘n Waarskuwing is vanoggend deur die Stompdrift-Kammanassie Watergebruikersvereniging (SKWGV) uitgereik waarin inwoners versoek word om nie naby die kanaal te kom terwyl daar water in die kanaal is nie.
Moet asseblief nie naby die kanaal swem of loop nie.
Temperature is besig om te styg en inwoners se veiligheid is belangrik.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’