OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit het pas 'n waarskuwing vanaf die SA Weerdiens gedeel om te waarsku teen moontlike swaar reën wat oor gedeeltes wat Oudtshoorn insluit, mag voorkom.
Volgens die waarskuwing kan die reën tot vloede en beskadiging van infrastruktuur lei.
Die reën word vir Woensdag 5 Mei voorspel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'