OUDTSHOORN NUUS - Die vullisverwyderingskedule vir die komende openbare vakansiedae is as volg:
Dinsdag 26 Desember sal op Woensdag 28 Desember geskied.
Donderdag 29 Desember en Vrydag 30 Desember sal soos gewoonlik voortgaan.
Maandag 1 Januarie 2024 sal op Dinsdag 2 Januarie 2024 geskied.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’