Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Verlamde vrou is 'n ruk gelede in 'n werkershuis in 'n brand dood.
Die 57-jarige vrou was bedlêend en kon nie uit die huis ontsnap nie.
Werkers van die plaas Buffelsdrif kon die brand blus danksy 'n tenkwa wat verbygery het.
Die vrou het waarskynlik van die rook beswyk.
Die brand was op die plaas Buffelsdrift ongeveer 8 km buite Oudtshoorn.
Kyk 'n video hieronder.
Nooddienspersoneel by die liggaam wat uitgedra is nadat die brand geblus is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'