OUDTSHOORN NUUS - 'n Groep lede van die ANC het vanmiddag 'n vreedsame plakkaat-betoging teen rassisme voor die munisipale gebou gehou.
Volgens Galvin Gertse is dit duidelik uit kommentare wat onlangs op Facebook was dat rassisme nie uit Oudtshoorn is nie.
"Ons staan vir een race - die human race," het hy gesê.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’