OUDTSHOORN NUUS - Die Volkskerk van Afrika, Oudtshoorn, het onlangs sy 90ste bestaansjaarvieringe afgesluit met 'n geslaagde debutantebal.
'n Totale bedrag van R102 000 is ingesamel.
Die drie wenners is van links:
Wendy Nel (eerste prinses), Marjorie Piedt (wenner) en Jeswynique September (tweede prinses).
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'