OUDTSHOORN NUUS - Vier perderuiters van Langenhoven Gimnasium, in Oudtshoorn, het die afgelope langnaweek deelgeneem aan die Wes-Kaapse gimkana-kampioenskappe in die Boland.
Die ruiters is tot die Junior Wes-Kaapspanne verkies.
Die ruiters gaan tussen 9-15 Desember aan die interprovinsiale en SA-kampioenskappe in die Oos-Kaap deelneem.
Hulle is as volg verkies:
GW Lund: o.18 A-span (onderkaptein)
Chrismarie Strydom: o.18 B-span (kaptein)
Sharé Lund: o.18 B-span (onderkaptein)
Jacquine Strydom: o.14
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'