GEORGE NUUS - Modelle by Panache Akademie vir Afronding het die week Valentynsdag gevier.
Van links is Marli Conradie (Kleuter Mej. Valentyn), Minché-Mari van der Westhuizen (Tiener Mej. Valentyn), Verité Ann du Toit (Eienaar van Panache), Carey-Lee Jumaat (Senior Mej. Valentyn), Dané Bekker (Junior Mej. Valentyn) en die twee Kleuter Valentyns Prinsesse is Schanick Hendricks en Laché Murphy.
Modelle by Panache Akademie vir Afronding.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'