OUDTSHOORN NUUS - Ses plaaslike trompoppies van SWD wat ook die SA-span verteenwoordig, het Sondagaand na Kroasië gevlieg waar hulle aan die wêreldtrompoppiekampioenskap te Zadar Craotia gaan meeding.
Een van die trompoppies, Chanein Hifke is ook vanjaar die leier in die senior baton-groep.
Die ses trompoppies wat na Kroasië vertek het is van links Chanein Hifke, Jeswinique Davids, Shawnna Campher, Somila Salman, Snakhokonke Donsa en Isiphile Mtshutshwane. Foto: Verskaf
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’