Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vrou is pas ernstig beseer in 'n tref-en-trap voorval in Van der Rietstraat.
Die vrou, wat saam met twee vriendinne langs die pad gestap het, is van agter deur 'n bakkie getref.
Die bakkie, 'n wit Isuzu, het weggejaag.
Kyk video's hieronder.
Die vrou word op die toneel behandel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'