Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Oudtshoorn-taxigemeenskap het vanoggend voor Suid-Kaap Kollege byeengekom om hulde te bring aan Joseph (Oom Slang) Campher wat verlede Sondag na 'n kort siekbed oorlede is.
Campher was vir jare lank'n taxidrywer en was vanweë sy vriendelike geaardheid baie gewild onder inwoners.
Campher word vandag by die Oudtshoorn-begraafplaas ter ruste gelê.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'