OUDTSHOORN NUUS - Ten spyte van haar gebrek en voortdurende pyn, was Elsa du Preez 'n inspirasie vir haar kollegas by PNA en ook vir al haar klante.
Dié nederige en vriendelike vrou wat uit haar pad gegaan het om klante by te staan, is verlede week op 66 oorlede.
Sy sou op 9 Desember 67 geword het.
Elsa du Preez se begrafnis is Donderdag 29 Oktober vanuit die Sewendedag Adventiste kerk in St Saviourstraat.
• Lees meer in hierdie week se Oudtshoorn Courant en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'