OUDTSHOORN NUUSFLITS - Toy Ungerer en en JD Glinster is aangewys as Oudtshoorn se senior sportvrou en sportman van die jaar.
Glinster het by die SA skopboks kampioenskappe ‘n bronsmedalje gewen is opgeneem in die SAKA Protea-skopboksspan wat aan die Turkse ope skopbokskampioenskappe gaan deelneem.
Ungerer is vereer vir die 400 m-wêreldrekord wat sy tydens die meesters wêreldkampioenskappe in Austalië verbeter het.
Sy het ook ‘n goue medalje in die 100 m by dié kampioenskappe gewen.
Lees die volledige uitslae in Vrydag se Oudtshoorn Courant en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'