Gallery
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die munisipale skut het die afgelope naweek 'n markdag en 'doggy walk' by die skut aangebied.
Volgens Colleen Smith, 'n liefdadigheidswerker van Oudtshoorn Dogs in Need, was die dag 'n reusesukses.
"Ten spyte van die reën het daar geweldig baie mense opgedaag.
"Daar was defnitief 'n groter hoeveelheid mense as verlede jaar. Ons het baie skenkings ontvang en die diere het die aandag so geniet," het sy gesê.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'