Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Seun is lig beseer in 'n botsing tussen 'n bakkie en 'n trok ongeveer 'n uur gelede.
Sover vasgestel kan word, was die bakkie besig om die vragmotor op 'n sperstreep verby te steek toe 'n motor van voor kom. Die bakkie het links geswaai en die agterkant van die vragmotor getref.
Die bestuurder van die bakkie is nie beseer nie en sy seun het 'n sny aan die kop opgedoen.
Kyk 'n video hieronder:
Die bestuurder van die bakkie is nie beseer nie en sy seun het 'n sny aan die kop opgedoen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'