Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Inwoners van Rosebank eis antwoorde oor werk wat reeds in Januarie vir hulle belowe is.
Die ontstoke inwoners het gesê dat hulle bande gaan brand en werkers van buite wyke gaan bly ontwrig tot die munisipaliteit aan hulle antwoorde oor die werksgeleentheid gee.
Volgens die inwoners is daar in Januarie aan hulle tydelike werk belowe."Dis al wat ons wil hê dat ons net die nodige goed vir ons huise kan koop en die krag wat geblok is weer kan aansit."
Fotogalery: Bande brand in Rosebank
Die polisie het pas in Rosebank opgedaag.
Kyk 'n video hieronder:
Die ontstoke inwoners het gesê dat hulle bande gaan brand.
Foto's: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'