OUDTSHOORN NUUS - Die foto wat verlede week in die Oudtshoorn Courant onder die opskrif "Doktorsgraad in teologie vir pastoor van Bongolethu" verskyn het, was nie 'n foto van Pastoor Hanse nie, maar van een van die gaste.
Hier is die korrekte foto van pastoor Zato Albert Hanse en sy vrou Rebecca.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'