Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die raadsvergadering van verlede Vrydag gaan vandag voort.
In vandag se vergadering sou hulle die behuisingsprobleem van die agterplaasbewoners bespreek het maar die speaker, Julia le Roux, het gesê dit gaan 'n agendapunt op die volgende vergadering wees.
Choas het egter in die galery uitgebreek en die vergadering het vir 'n wyle verdaag. Die DA-LP Elenor Baauw-Spies is ook as deel van die gemeenskap by die vergadering.
Eleanor Bouw-Spies is die parlementslid vir Oudtdhoorn.
Die raad het nou vir 15 min verdaag vir 'n koukusvergadering. Bouw-Spies het met die mense hier gesels en dit aan die DA koukus gaan oordra.
Kyk 'n video hieronder:
Die raad het nou vir 15 min verdaag vir 'n koukusvergadering.
Foto's: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'