OUDTSHOORN NUUS - Raadslede van ANC en Icosa dring daarop aan dat die speakers redes verstrek waarom daar vir so lank nie raadsvergaderings was nie.
Raadslede het gevra vir 'n geleentheid om te koukus en keer om 09:25 weer terug.
Hulle vra dat die redes verstrek word voordat die konsepbegroting bespreek word.
Al die raadslede is teenwoordig behalwe Magdelene Titus van die ANC wat verskoning aangebied het. Die hofsaak waarby sy as moordverdagte betrokke is, gaan vandag voort.
Raadslede van ANC en Icosa.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'