OUDTSHOORN NUUS - 'n Gedeelte van Adderleystraat is weer vir verkeer gesluit.
Studente van Suid-Kaap Kollege is besig met 'n vreedsame, wettige betoging oor NSFAS-beursgelde wat nie aan hulle uitbetaal is nie.
Volgens die studente het bestuur van die kollege gesê dat hulle vanoggend met hulle sal praat.
Die studente is besig met 'n vreedsame betoging oor beursgelde:
Vorige artikel: Protesoptrede: Adderleystraat gesluit
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'