Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Suid-Kaap TVET-kollege in Oudtshoorn, se personeel en studente het vanoggend, ter afsluiting van Vrouemaand, 'n pretstap gehou.
Die pretstap is ter nagedagtenis van die 20 000 vroue wat in 1956 na die Unie-gebou in Pretoria gestap het om 'n petisie aan eerste minister J.G. Strijdom te oorhandig teen die nuwe Wet op Stedelike Gebiede vir vrouens.
VIDEO: Leerders en personeel van die Suid-Kaap TVET-kollege
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'