Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse Colour Run-pretloop wat aangebied word deur die Oudtshoorn Infanterieskool, het vanoggend by die NA Smit-swembad weggespring.
Hierdie pretloop maak deel uit van die Infanterieskool se program vir Wêreldvigsdag.
Die Wes-Kaapse gesondheidsdienste het ook 'n mobiele kliniek teenwoordig by NA Smit-swembad waar atlete en die publiek hulle gratis kan laat toets vir die MIV-virus. Berading is ook beskikbaar.
Altesaam 9 spanne en 150 atlete het vanjaar deelgeneem.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'