OPVOLG: Vermiste Channon Stoffels is gevind.
GEORGE NUUS - Channon Flan Stoffels van Pacaltsdorp is deur sy familie as vermis aangemeld.
Hy was Saterdagoggend, 31 Januarie, laas by die huis en is glo later die aand by Galaxy-nagklub in Langenhovenstraat in die middedorp, asook in Markstraat, gesien.
Daarna is hy nie weer gesien nie. Enigiemand wat inligting het word gevra om Deon Stoffels by 083 941 1994 of Done Stoffels by 078 114 3620, the skakel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'