OUDTSHOORN NUUS - Noodnommers vir Oudtshoorn
Ambulanse:
• Ambu911 - 084 809 0304
• Metro - 10177 of 044 272 7751/2
Hospitale:
• Oudtshoorn-hospitaal - 044 203 7200
• Klein-Karoo Mediclinic - 044 272 0111
Polisie:
• Skakelbord - 044 203 9000
• Radiokamer - 044 203 9022/ 9089
• 10111 (Let daarop dat oproepe vanaf selfone soms na ander polisiestasie herlei word. skakel eerder een van die landlyne hierbo)
Munisipaliteit:
• Paaie - 044 203 3195/3950
• Skakelbord - 044 203 3000 (Na-ure ook)
• Water - 044 203 3114
• Elektrisiteit - 044 203 3905
• Brandweer - 044 203 3110
• Verkeer - 044 203 3133
• Skut - 044 203 3927
• Wetstoepassers - 044 203 7800/3133
• Rampbestuur: 044 203 3110
Slangvangers:
• Mornay Thysse - 044 203 3110
• Rian Stander - 082 823 2183
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'