Suzane is 'n inwoner van Oudtshoorn.
Suzane was die Januarie 2011-finalis.
Sy en haar man, Dirkie Lategan, is op 13 November 2010 getroud.
Suzane het 'n string pryse gewen wat insluit vliegkaartjies, verblyf en geskenkbewyse.
.jpg)
Suzane saam met die prysborge.