Beide mans word beskryf as tussen 25 tot 30 jaar oud.
Een van die mans is ongeveer 1,85 m lank en medium in bou terwyl die tweede verdagte 1,8 m lank en slank gebou is.
Oudtshoorn Courant het op 1 Augustus berig oor twee mans wat `n bejaarde oorval het by Kango-woonstelle en twee selfone gesteel het.
Persone met inligting kan ao. Martin le Roux skakel by 044 203 9179.
Inligting word vertroulik hanteer.
Lees 'n verwante artikel hier.

'n Identikit van die tweede verdagte.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'