Daar was ‘n voorstel dat die begroting nie voor die raad dien nie, maar dat die minister gevra word vir uitstel sodat die begroting hersien kan word en op 10 Julie voor die raad gelê word vir goedkeuring.
In ‘n perskonferensie deur die DA en Cope, wat ook deur die oud-speaker John Stoffels bygewoon is, is die versekering gegee dat die herstel van Oudtshoorn begin het.