Volgens kapt. Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, is hulle om 10:45 van die voorval in kennis gestel.
“Geen misdaad word vermoed nie. Die man is met ‘n koelwond aan sy kop gevind en ‘n vuurwapen is ook op die toneel gekry,” het hy gesê.
Volgens Visser is die oorledene se familie nog nie in kennis gestel nie en is die polisie ook nog nie seker waar die man gewoon het nie.
Klik hier vir 'n vorige nuusflits: Motorfietsryer sterf in skietvoorval