Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n Mazda wat 'n rukkie gelede in 'n botsing buite Oudtshoorn was, is ongedeerd.
Hy was alleen in die motor en vanaf George na Oudtshoorn onderweg.
Die motor het in 'n draai op die gruis links van die pad beland.
Die bestuurder het die motor teruggepluk, oor die pad gery en in die rotswand vasgery.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'