SUID-KAAP NUUSFLITS - Die dertigste interskolekragmeting tussen die twee landbouskole, Oakdale en Boland, is met groot sukses aangebied
Die kragmeting het reeds Vrydagoggend op die Riversdal-gholfbaan tydens die 18-putjie landbouskole gholfstryd begin. Oakdale het vanjaar geseëvier met 3 ½ teenoor Boland se 2 ½.
Oakdale se o.14-rugbyspanne het die grondslag gelê vir die dag se sukses met goeie oorwinnings. Uit die 18 wedstryde wat gespeel is het Oakdale 12 gewen.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'