ZOAR NUUS - Marco Booysen en Delmain Davids is twee nuwe onderwysers wat by Zoar RP Botha Primêr begin het.
Volgens die hoof Jan Saayman, is beide die onderwysers oorspronklik van Oudtshoorn en beide in die seniorfase.
"Ons is opgewonde om hulle as opvoeders by ons skool te hê. Dit is jong mense met baie passie en ek weet hulle gaan 'n groot impak op die leerders van die skool hê."
Lees die volledige berig in die week se Oudtshoorn Courant.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’