OUDTSHOORN NUUS - ‘n Nuwe drukgroep, Death Penalty Supporters (DPS) is onlangs in Oudtshoorn gestig. Volgens DPS se leier, Glen Snyman, is die organisasie gestig omdat Suid-Afrika 'n buitengewone hoë moordsyfer en kultuur het.
"Ons land pleeg tans tussen 60 en 80 moorde per dag en ongeveer 22 000 plus moorde per jaar."
"Geweldsmisdaad, verkragting en roof het onbeheerbaar geraak en om daaroor in die nuus te rapporteer, is nie eens meer “nuus” nie, want dit is deel van ons alledaagse bestaan."
Lees meer in Donderdag se uitgawe van die Oudtshoorn Courant
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’