OUDTSHOORN NUUS - Mosies van wantroue in Oudtshoorn se burgemeester, Chris Macpherson en speaker, Julia le Roux, is vanoggend deur 13 raadslede van die raad aanvaar.
Die nuwe burgemeester is Vlancio Donson (Icosa).
Die speaker is Barbara Owen (Icosa).
Gevan Juthe van Sarco is steeds die onderburgemeester.
Die 12 DA raadslede het nie die vergadering bygewoon nie en kennis is ontvang dat Le Roux siek is.
'n Meer volledige berig volg.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'