OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit het verlede Vrydag 'n tjek van R20 000 elk aan Eden-tweekamp, Eden-fietsry en Eden-swem oorhandig.
Van links is Dave van der Walt (Eden-tweekamp), Pat Wagenaar (raadslid), Essie Esterhuizen (Eden-fietsry), Colan Sylvester (burgemeester), Nellie Soman (raadslid) en Lluwellyn Coetzee (Eden-swem).
Foto: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'