OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit het 'n kennisgewing uitgestuur dat daar waarskynlik vandag geen vullisverwydering in Oudtshoorn, Dysseksdorp en De Rust sal plaasvind nie.
Dit blyk dat werkers vanoggend geweier het om die depot te verlaat.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'