Breaking News
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Agt mense is beseer toe 'n Toyota Avanza sowat 'n uur gelede gerol het.
Een persoon is kritiek en word per helikopter na George geneem.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'