- Dinsdag 10 Februarie – 16:00 tot 18:30
- Woensdag 11 Februarie 16:00 – 18:30
- Donderdag 12 Februarie 06:00 – 08:30
- Vrydag 13 Februarie 06:00 – 08:30
- Saterdag 14 Februarie 10:00 – 12:30
- Sondag 15 Februarie 10:00 – 12:30
Dit is nog nie bevestig nie, maar verbruikers word aangemoedig om die nodige reëlings in plek te stel.