OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die reën kon gister (22 September) nie vlieëniers van die modelvliegtuigies keer om die jaarlikse modelvliegtuig byeenkoms op Oudtshoorn te begin nie.
Die byeenkoms word by die Kango-vliegklub aangebied en toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir kinders.
