Na ‘n besoek aan die meerkatte langs die Calitzdorp-pad, het die groep die koppie by Dysselsdorp uitgeklim om die klooster te besoek.
Hierna het plantkundige, Jan Vlok die plantegroei in Meiringspoort bespreek.
Die groep het ook die bekende en suksesvolle Vlakteplaas Laerskool op Jans Rautenbach se plaas Oulap besoek.
Die dag is afgesluit met ‘n besoek aan die filmstel op Oulap waar Jans Rautenbach se nuutste fliek 'Abraham' tans geskiet word.
Lees meer in Vrydag se uitgawe van die Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
(1).jpg)
Plantkundige Jan Vlok beantwoord vrae oor die plantegroei.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'