Update Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Die polisie het pas met Magdaleen Titus by die polisiestasie aangekom.
Te midde van juigende skare het polisie haar uit 'n voertuig in die polisiestasie in begelei.
Magdaleen Titus is in hegtenis geneem in verband met haar man, Preston Titus se moord.
Op die video hieronder kan sy in die rooi rok gesien word.
Maggie Titus word deur twee ondersoekbeamptes, Wilfred Appolis (links) en Martin le Roux na die selle toe begelei. Foto's Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'