OUDTSHOORN NUUS - Die projekbestuurder van die Oudtshoorn Christelike Jeugforum, Phillip en sy vrou Sussana Seroux, het verlede Woensdag 'n heerlike maaltyd vir bykans 120 kinders van Bridgton-woonbuurt voorberei.
Seroux het Franzu Bardenhorst, prof. Quientin Adams, Patrick Jordaan, Oudtshoorn Mark Agentskap, Mondo Williams en al die helpers bedank wat dié inisiatief moontlik gemaak het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'