Daar was 280 Oakdale-seuns wat hulle ma’s saamgebring het vir 'n lekker saamkuier.
Die motiveringspreker was Jana du Plessis.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.

Die ma-en-seun oggend was 'n heerlike kuiergeleentheid.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'