OUDTSHOORN NUUSFLITS - Langenhoven Gimnasium se senior leerders het 'n loopbaan-expo in die skoolsaal bygewoon.
Mindi Breunissen, bemarker en woordvoerder by Gimmies, sê die expo help die leerders om 'n wye veld van opleiding te sien.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'