Die fietstoer is geïnisieer en word gelei deur Dokter Tertius Venter, stigter van die Cycle Miles for Smiles-veldtog, wat gebruik maak van fietstoere om bewustheid te kweek en fondse in te samel vir die arm gemeenskappe wat nie basiese toegang tot mediese- en chirurgiese sorg het nie.
Die Cycle Miles for Smiles, Capital-to-Capital het op 2 November by die Wonderboom Lughawe in Pretoria begin en eindig op 15 November in Kaapstad.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'