OUDTSHOORN NUUS - 'n Skrywer wat in Oudtshoorn gebore is, hier skoolgegaan het en haar onderwysstudies hier voltooi het, en na jare as onderwyseres in die Kaap, en vanjaar in Hartenbos afgetree het, se eerste kinderboek is nou beskikbaar.
Dit is nie net 'n lekkerlees-storieboek nie, maar bevat boonop opvoedkundige elemente.
Die boek Ronnie die renostertjie is deur 'n dogtertjie se liefde vir renosters geïnspireer.
•Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'