Die ongeluk het gebeur toe die swaarvragmotor vanuit Parkweg by die lisensiekantore wou indraai.
Die leerlingbestuurder het te skerp gedraai en in die bestuurderskant van die trokkie, wat ook deur ‘n leerlingbestuurder bestuur is, vasgery.
Beide leerlingbestuurders was geskok, maar niemand is beseer nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'